Hopelik is iemand wat hier lees aan die bou, want vandag ondersoek ons bakstene. Terloops, as jy bouplanne het and bakstene moet kies wat jou bouwerk sal komplimenteer is daar menige baksteen verskaffers in Johannesburg wat aan jou vereistes sal voldoen. Van gewone bou stene reg deur tot sierstene.
Kom ons kyk na die interesant kant van bakstene. Het jy geweet:
- Bakstene sny verhittings kostes met 'n groot persentasie. Klei bakstene hou die hitte van die son en wanner dit koeler raak, laat die baksteen die gestoorde hitte geleidelik weer in die lug uit.
- Klei bakstene is duursaam en kan die ergste winde en reen weerstaan
- Die kleur van 'n baksteen word vasgestel deur die tipe minerale in die klei en die temperatuur waarop die baksteen gebak word. Hoe hoër die temperatuur van die oond hoe rooier die baksteen.
- bakstene sorg ook vir minimale vermorsing van boumateriale.
- Die lewensduur van 'n baksteen kan dekades na meer as 'n honderd jaar strek
- Sorgvuldige herwinning kan sorg dat bakstene weer gebruik kan word.
Clay-brick.co.za in Johannesburg het 'n groot verskeidenheid baksten om van te kies, kyk gerus na hulle webwerf of gaan maak by hulle 'n draai.
Laat weet maar as daar iets is waaroor julle lus het om te gesels.
No comments:
Post a Comment